Terme en Voorwaardes

E

VOORWAARDES VIR TOEGANG?

- Verwysing is noodsaaklik van vorige kampeerders

- Geen harde musiek. (Dit is vallei die klank trek km ver)

- Geen oormattige drank

- Rokers tel jul stompies op en gooi in asblik

- Dit wat jy bring, gaan asb saam met jou terug. Ons het nie afval geriewe

- Vure en braai slegs op aangeduide plekke

- Op Eie Verantwoordelikheid en  Eie Risiko 

 

 

 

Streng Voorwaardes:

  • Geen vure toegelaat bo in berg. Boete baie groot as veld aan die brandslaan - Wees verseker die Boere / Lodges gaan geldlike verliese van jou eis.
  • Geen klippe mag in poele ingegooi word nie  (Jy kan klippe en stompe uithaal asb)
  • Geen sterk drank (persone al dood agv daarvan. Kyk uit vir kruis, korreksie vir die 2 kruise nou)
  • Geen glasbottels asb.

  • Alles wat u saam opvat, moet terug gaan huis toe.
  • Dra Stap skoene en nie slippers. 
  • Reen storms, wees bedag dat water stroom kan afkom.met n spoed.  As dit in die week voroaf gereen het, wees bedag vir sterk water ( 2 Mense het al verdink agv daarvan.)
  • Moenie in poele spring nie -  maak eers seker. 
  • Bring ekstra ou klere saam vir gly.

  • Daar is geen toilette / winkels of waterpunt bo op berg
  • Daar is ook  geen goeie feetjie wat jou gaan afdra nie.

 

Noodsak

Elke stap groep moet n noodsak saam dra.
 

Bosluise

Bosluis ekry jy in alle areas, engeag waar jy stap. As jul by huis kom , kyk uit vir klein swart.rooi bosluise. Groot soos n speld. Moet dit nie aftrek nie. Sit Vaselien bo dit om dit te versmoor, Trek af dan na 2 uur.

 

Sonsteek is gevaarlik
Koel jou liggaam af

 

Noodnommers.

Polisie
Naaste hospitaal

    Brits
    Rustenburg

 

 

Parkering

Kyk na aangeduide parkeer area.

PARKEER IN OOP GEDEELTES, nie tussen lang gras nie.

Mak seker kar is gesluit en en geen waradevolle itmes lis in voertuig nie.

Maak seker vesnte 2 mm oop, dat Warmlig kan ontsnap