
E
VOORWAARDES VIR TOEGANG?
- Verwysing is noodsaaklik van vorige kampeerders
- Geen harde musiek. (Dit is vallei die klank trek km ver)
- Geen oormattige drank
- Rokers tel jul stompies op en gooi in asblik
- Dit wat jy bring, gaan asb saam met jou terug. Ons het nie afval geriewe
- Vure en braai slegs op aangeduide plekke
- Op Eie Verantwoordelikheid en Eie Risiko
Streng Voorwaardes:
Geen glasbottels asb.
Bring ekstra ou klere saam vir gly.
Noodsak
Elke stap groep moet n noodsak saam dra.
Bosluise
Bosluis ekry jy in alle areas, engeag waar jy stap. As jul by huis kom , kyk uit vir klein swart.rooi bosluise. Groot soos n speld. Moet dit nie aftrek nie. Sit Vaselien bo dit om dit te versmoor, Trek af dan na 2 uur.
Sonsteek is gevaarlik
Koel jou liggaam af
Noodnommers.
Polisie
Naaste hospitaal
Brits
Rustenburg
Parkering
Kyk na aangeduide parkeer area.
PARKEER IN OOP GEDEELTES, nie tussen lang gras nie.
Mak seker kar is gesluit en en geen waradevolle itmes lis in voertuig nie.
Maak seker vesnte 2 mm oop, dat Warmlig kan ontsnap