Dagstap - Maks twee groepe of 15 mense
* Begeleider reeds voorheen roete gestap het.
* Bespreking 2 weke vooraf, indien beskikbaar
* R200 betaling by reservering van stap datum
* Restant betaalbaar week voor stap.
* Naamlys 2 dae vooraf verskaf
* Geen korting vir persoon nie opgedaag.
* Parkering gelde ingesluit
* Permit gelde ingesluit
* Ekstra persone betaal eft
Ou Stapper. reeds voorheen hier
R 100
-
R100 per Persoon
-
R40 per Kind (5-16)
-
Min 6 persone
-
07:00 - 18:00
- Parkering
- Braai geriewe by Parkering (moet bespreek word)
- Eie risiko.
R450
- Minimum van 5 persone
- R450 per persoon
- Begeleide natuurstap deur woud, langs rivier en na poele
- 08:00 tot 15:00
- Bring en braai by terugkoms 15:00.
- Verskaf met braai
- Vrugte sap / Koue water.
- Bykose word verskaf (Braai broodjie, Groen slaai).
- R80 Vleispakkie te koop (1 x Wors, 1x Sosatie, 1 x 5 min steak).
-
Parkering
-
Eie Risiko
-
Eie Vervoer
Dagstappers moes voorheen reeds gestap het.
Perspone verdwaal gereeld