Spanbou

 

Een dag:

Begin met lekker gemakliKe stap, uitkenning van plantegroei, eet wilde vrugte indien in seisoen.
Met stap word die verskillende plantegroei uit gewys, medisinale gebruike en maklik herken.

Diere en insekte word uit gewys en hul rol in die ego sisteem.

Kuier by poele en swem

plek is in die mooiste gedeelte van die Magaliesberg beskikbaar.

Neem asb kennis dat die nie n wildsplaas is nie, maar omdat dit deel vorm van n natuur beskeremende area kry jy wel verskillende klein en groot boksoorte, voels , bobbejane en selfs n luiperd of twee.
Ligte  versnapperings pakkie vir stap: Vrugte, souterige neut, energie staffie. (Berg rivier water is drinkbaar,maar welkom steeds eie water bottel te bring) 
Terugkoms: Braai en lekker kuier


 

 

  

Dienste

ETES

BERG KLIM VAARDIGEHEDE

Touwerk

Abseiling

Noodhulp

AKTIWITEITE

Lasertag

Paintball

Boogskiet

Windbuks skiet

 

Registreer vir ons spesiale aanbiedinge